MA­NA­POE­LE

Dis nie mak­lik om by Ma­na­poe­le in Zim­bab­we uit te kom nie en jy ry ver, maar daar is mense soos Jo­han Hos­ten wat glo dit is die naas­te wat jy aan he­mel op aar­de kan kom.

Weg! - - Inhoud -

Die le­ser Jo­han Hos­ten deel sy prag­fo­to’s van wild in dié na­si­o­na­le park in Zim­bab­we

Ek is ’n y­we­ri­ge na­tuur­fo­to­graaf en was al by baie na­si­o­na­le par­ke dwars­oor Sui­der- en Oos-Afrika, maar dis steeds die Ma­na­poe­le­na­si­o­na­le park in Zim­bab­we wat my hart­sna­re roer. Dié plek lok jou keer op keer te­rug en mense wat die plek goed ken, raak skoon e­mo­si­o­neel daar­oor. Som­mi­ge wil nie eens daar­oor praat nie so­dat dit “hul­le s’n” kan bly, hoe­wel die Fa­ce­book­blad “F­riends of Ma­na Pools” reeds meer as 8 000 vrien­de het – en dit groei daag­liks!

Die Ma­na­poe­le is weg­ge­steek in die noord- wes­te­li­ke hoek van Zim­bab­we, tus­sen die Zam­bie­se es­karp en die Groot-Zam­be­si­ri­vier, met Zam­bië aan die oor­kant­ste oe­wer.

Die park is meer as 1 400 km van Gau­teng af. Systap die Beit­brug-grens­pos (dit kos na­els byt) en ry ver­der na die Ra­mokg­we­ba­na/Plum­tree­grens­pos. Die park is so­wat 17 uur se moei­sa­me ry (moont­li­ke grens­pos­dra­ma uit­ge­sluit) van Pretoria af. Die laas­te so­wat 80 km is ’n sink­plaat­grond­pad wat mens en voer­tuig laat swoeg. Maar jou be­lo­ning aan die ein­de van daai pad is won­der­li­ke fo­to­ge­leent­he­de! Hier is van my bes­te fo­to’s van die ge­bied. >

KOM SIT HIER BY MY. Die Ma­na­poe­le het groot wou­de, mooi land­skap­pe, die i­ko­nie­se Zam­be­si­ri­vier, ’n mag­dom die­re en skou­spel­ag­ti­ge lig... tel net die ka­me­ra op en be­gin kiek!

JO­HAN HOS­TEN Tuis­stad Pretoria Be­roep Land­ska­p­ar­gi­tek

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.