AFRIKA OP SY BES­TE

Weg! - - Inhoud - FO­TO EVAN NAUDÉ

Só moet ’n berg­pas mos lyk!

Ser­ra da Le­ba is ’n be­ken­de berg­pas in die suid­wes­te van An­go­la, en dit kron­kel van die kus­vlak­te af teen die ge­lyk­na­mi­ge berg op tot by die dor­pie Lu­ban­go, meer as 1 800 m bo see­spie­ël.

Hier­die pad is ’n in­ge­ni­eurs­won­der en hou die bes­te vir laas­te: Dié ses haar­naald­draaie wat tot bo-op die spits sig­sag. Die joer­na­lis Evan Naudé van ons sus­ter­tyd­skrif

WegRy wou ’n fo­to neem wat die pas tot sy reg sou laat kom, en moes toe nood­ge­dwon­ge fo­to­graaf so­wel as mo­del speel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.