Reis met Weg

Weg! - - Pierre Sê - REDAKTEUR PS­teyn@Me­dia24.com

Min din­ge is droe­wi­ger as die Car­te Blan­che-ken­wy­sie op ’n Son­dag­aand... As jy daai eer­ste no­te hoor, weet jy jou na­week is amp­te­lik in sy ka­non en dis mô­re te­rug werk toe. Toe M-Net so­wat drie jaar ge­le­de die te­ma­lied­jie wou skrap, was ek stil­weg ver­heug. Baie mense het eg­ter só ’n bo­haai op­ge­skop dat die i­ko­nie­se ken­wy­sie ’n maand la­ter her­in­ge­stel is... tot my spyt.

Dis ’n goeie voor­beeld van klas­sie­ke kon­di­si­o­ne­ring. Nes Pa­vlov se hond die ge­lui van ’n klok­kie met vleis­poei­er ver­een­sel­wig het (en die hond se mond be­gin wa­ter het), raak ek knor­rig met die aan­hoor van die ken­wy­sie om­dat ek weet ek sit oor ’n paar uur in Maan­dag­og­gend se spits­ver­keer.

Elk­een van ons se gan­se le­we is les­se deur as­so­si­a­sie. Si­ga­ret­rook laat my aan my ou­ma dink, Old S­pi­ce aan my ou­pa – en oom­blik­lik is ek weer ’n tjok­ker op va­kan­sie in hul­le hui­sie in Mui­zen­berg. El­ke dag sien, voel, ruik, proe of hoor ons iets wat ’n re­ak­sie ont­lok om­dat ons dit sum­mier met iets an­ders ver­bind. Die reuk van bloe­kom­o­lie en kam­fer laat my dees­dae aan Madagaskar dink, nie om­dat dit iets is wat jy op die ei­land gaan vind nie, maar om­dat dit die hoof­be­stand­de­le in Zam-Buk is. My vrou reis al ja­re met ’n blik­kie van “The Re­al Ma­koya” in haar rug­sak, maar ek kon nooit vat kry nie... Tot on­langs toe ons tus­sen die ei­land­jies noord­oos van Madagaskar gaan roei het (die sto­rie is op bl. 28), en ek daag­liks my lip­pe daar­mee ge­smeer het as be­sker­ming teen die son en see­wa­ter. Nou dra ek my eie blik­kie o­ral saam, en die reuk her­in­ner my aan een van die lek­ker­ste rei­se van my le­we.

Ek hoop dat Weg ook op die mooi­ste ma­nier denk­baar by­dra tot die klas­sie­ke kon­di­si­o­ne­ring van sy le­sers. As jy ons naam en voor­blad op die win­kel­rak of in jou pos­bus sien, moet dit jou weg­voer na lek­ker va­kan­sies – of dit nou in jou ver­le­de of dalk nog in jou toe­koms lê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.