SKRYF AAN ONS EN WEN!

Weg! - - Vooraf -

Ange wen ’n Zo­fa-op­blaas­bank ter waar­de van R700. T­rek bloot die Zo­fa deur die lug en bin­ne se­kon­des het jy ’n ge­mak­li­ke sit- of lê­plek vir die kamp­plek, op die strand of in die swem­bad – jy het nie ’n pomp no­dig nie. Die Zo­fa is ge­maak van sterk, wa­ter­dig­te val­skerm­ma­te­ri­aal. Dis lig­ge­wig (net 1,3 kg) en word ver­pak in ’n net­jie­se dra­sak. Gaan na zar­tek.co.za of be­stel een by weg.win­kel.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.