Die weg na die Wil­de­kus

Weg! - - Vooraf -

Die ar­ti­kel oor die Wil­de­kus in Weg #147 het ons oor­reed om die snel­weg te trot­seer en 11 uur in ’n be­knop­te kar af te ry na die kus­dor­pie Cint­sa. Ons het ge­bly in ’n twaalf­slaap­ka­mer­huis by Buc­ca­neers Back­pac­kers, en die Wil­de­kus in al sy glo­rie be­leef.

Weg ver­tel van weg­ge­steek­te plek­ke en help jou om weg­bre­ke te be­plan wat jou hart vol maak, jou ka­me­ra laat klik en jou op­ge­won­de maak oor ons land se na­tuur­prag.

Die Wil­de­kus sien my (en my op­blaas­fla­mink) gou weer.

DANELLE BOSCH, Pretoria

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.