Toer-toer langs die N1

Weg! - - Vooraf -

Ons rit op die N1 te­rug huis toe ná ons see­va­kan­sie was ’n ple­sier dank­sy Sophia van Taak se ar­ti­kel “N1 Al­lie­pad” in Weg #147.

Ons het tan­nie Pop­pie (fo­to) se roos­ter­koek op Laings­burg ge­koop, Ka­roo-tjops by die Gam­ka-slag­hui­sen-pad­stal, ge­bly in die Ka­roon­a­si­o­na­le park en toe som­mer weer vleis ge­koop by My Ka­roo But­cher op Beau­fort-Wes.

Oor mid­dag­e­te op Ri­chmond het ons al die in­te­res­san­te boek­win­kels be­soek.

Re­ën het “on­ge­luk­kig” voor­kom dat ons by die Ga­riep­dam en die Dan­kie aan Wou­ter Mathle­ner wat laat weet het die Voor­trek­ker­mo­nu­ment by Win­burg is eers in 1967 op­ge­rig en nie in die 1950’s soos be­rig nie. – Red.

kon­sen­tra­sie­kamp­ge­denk­tuin bui­te S­pring­fon­tein kon aan­doen.

Dan­kie vir ’n won­der­li­ke Ka­roo-er­va­ring. RIAAN ODENDAAL,

A­man­zim­to­ti

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.