Het ie­mand spring­mie­lies ge­bring?

Weg! - - Vooraf -

Ons groep fa­mi­lie en vrien­de het gaan lyn nat­maak by die K­lein-Pa­ra­dys­woon­wa­park na­by B­rits. Die stok­ke was in die wa­ter, en ons al­mal wou ’n kol­le­tjie in die koel­te hê. Na­dat ons ons sit ge­kry het, kom ons ag­ter ons sit eint­lik in ’n bi­o­skoop. Ons het ure lank ge­sit en die “rol­prent” ge­niet. Daar was selfs ak­sie­to­ne­le toe die vis­se be­sluit om te haak. Ons het ge­dink “Hook­ed” is ’n ge­pas­te naam vir die rol­prent.

ELAINE VAN ASWEGEN, B­rits

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.