Goeie diens by Ts­hokwa­ne

Weg! - - Vooraf -

Ek stem nie saam met John Bry­son se brief in Weg #148 oor die swak diens by die Kru­ger se Ts­hokwa­ne­piek­niek­plek nie.

Ons was be­ïn­druk met ons Ear­ly Bi­rd-ont­byt (R25). Die per­so­neel was vrien­de­lik en be­hulp­saam, en die kof­fie net wat ons no­dig ge­had het op ’n dag wat al om 4 vm. be­gin het!

KAT HOLDER, Hout­baai

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.