Saam met Weg deur Na­mi­bië Weg

Weg! - - Vooraf -

Ons uit­ga­we van se 2016 Na­mi­bië-gids lyk so ge­ha­wend, want dit het 5 500 km saam met ons ge­ry deur die Sui­de van Na­mi­bië! Erns Grund­ling en To­ast Coet­zer se raad het ge­sorg vir ’n on­ver­be­ter­li­ke 16 dae lan­ge kamp­va­kan­sie, van die Oran­je- tot die O­ma­ru­ru­ri­vier.

By Sos­sus­vlei het ons drie jag­lui­perds ge­sien en Duin 45 ge­klim. By die Me­so­sau­rus-kamp na­by Keet­mans­hoop het oom Giel S­teen­kamp, die ei­e­naar, ons ver­maak met sy u­nie­ke hu­mor­sin. ’n Swem in Hau­chab­fon­tein se poel en ’n eis­bein by Joe’s Beer­hou­se in Wind­hoek is een­vou­dig ’n moet.

Om na die wel­witschi­as na­by S­wa­kop­mund te gaan kyk was nog al­tyd op my wens­ly­sie en die ka­bel­jou wat ek in Hen­ties­baai ge­vang het, het vo­ren­toe ge­smaak.

LOUWRENS RADEMEYER, So­mer­set-Wes

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.