S­til­baai bly tops!

Weg! - - Vooraf -

Jul­le wil weet waar is die bes­te stran­de in die land? Beslis S­til­baai: Blou­vlag­sta­tus, lek­ker­ste ri­vier om in te swem, vrien­de­lik­ste mense, puik va­kan­sie­be­stem­ming, vo­ël­kyk­pa­ra­dys, een van die bes­te mu­ni­si­pa­li­tei­te in die land, goeie sa­ke­lui en ge­not­vol­le in­ko­pies. Ons is so be­voor­reg om hier te kan bly.

HILDA RUDD, S­til­baai

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.