Re­ën­spin­ne­kop se dae ge­tel

Weg! - - Vooraf -

Dié re­ën­spin­ne­kop het dood­stil op my stoep ge­lê. By na­de­re in­spek­sie sien ek die spin­ne­kop is pap in die be­ne en be­weeg nie vir ’n vlieg of ’n stok nie. Daar het die­self­de mid­dag ’n spin­ne­kop­jag­ter ( Pom­pi­li­dae) rond­om my kop ge­zoem. Ek het al ge­hoor van in­sek­te wat spin­ne­kop­pe in­spuit met ver­do­wings­mid­dels, na hul­le gat toe sleep en hul­le ei­ers daar­in lê so­dat die lar­wes die spin­ne­kop van bin­ne af op­vreet.

Hier is ’n fo­to van so ’n jag­ter wat die spin­ne­kop t­rek. Wat ’n gru­we­li­ke ma­nier van sterf.

CHRISNA LOUW, Boks­burg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.