My hon­de wil KZN toe, ’se­blief

Weg! - - Vooraf -

Ek koop el­ke maand Weg en lees dit Son­dag­og­gend in die bed ter­wyl my twee hon­de rus­tig langs my lê en snork. Ek was so op­ge­won­de toe ek die ar­ti­kel sien oor troe­tel­dier­vrien­de­li­ke bly­plek­ke in die Tuin­roe­te en K­lein-Ka­roo in Weg #147. Kan jul­le as­se­blief so ’n sto­rie doen oor K­waZu­lu-Na­tal?

ESTER OCHSE, Sand­ton >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.