DAWID KRU­GER

Weg! - - Vooraf -

van Ne­w­cas­t­le vra: Ek het hier­die in­sek op my mo­tor­huis se ven­ster­bank ge­kry. Dit het be­son­der­se kon­tras­te­ren­de kleu­re wat ek nog nooit voor­heen ge­sien het nie. Ek wil graag weet wat dit is. Die in­sek­ken­ner DUNCAN MACFADYEN ant­woord: Dis ’n Bra­co­nid- per­de­by wat re­de­lik al­ge­meen voor­kom in gras­vel­dom­ge­wings. Die spe­sie is ’n pa­ra­siet op die lar­wes en pa­pies van skoen­lap­pers, mot­te, vlieë, be­sies en an­der gog­gas. Hul­le speel dus ’n rol in die be­heer van in­sek­te, wat as pes­te be­skou word. Op die in­las kan jy sien hoe ’n Bra­co­nid- per­de­by as pa­ra­siet op ’n Tus­sock moth- rus­pe le­we. Die rus­pe vrek ge­woon­lik van die on­wel­ko­me gas­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.