MICHELLE DU TOIT

Weg! - - Vooraf -

van S­tel­len­bosch vra: Die fo­to van ’n rooi­jak­kals wat ’n an­der jak­kals vreet, is in die Ad­do-o­li­fant- na­si­o­na­le park ge­neem. Is dit nor­ma­le ge­drag, of weens die droog­te in die om­ge­wing?

Die die­re­ken­ner L.D. VAN ESSEN ant­woord: Die mees­te roof­die­re is op­por­tu­nis­ties, en dis nie on­ge­woon vir roof­die­re om te vreet aan die kar­kas van an­der roof­die­re nie, ver­al wan­neer kos skaars is. Die droog­te speel waar­skyn­lik ’n rol. Op die oog af lyk die oor­blyf­sels as­of dit ’n jak­kals van die­self­de ou­der­dom kon ge­wees het. Moont­lik ’n bloed­ver­want uit die­self­de werp­sel wat nie die droog­te oor­leef het nie weens ’n ge­brek aan prooi in die ge­bied.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.