KYK HIER

Weg! - - Kyk Hier -

Vir ’n fo­to­graaf is daar min oom­blik­ke so lek­ker soos wan­neer jy ’n to­neel voor jou gees­tes­oog sien en die fo­to dan pre­sies só uit­speel. Mor­kel het dié al­leen­lo­per­ka­meel­perd op ’n fo­to­gra­fies­a­fa­ri in die Ma­sai Ma­ra­na­si­o­na­le na­tuur­re­ser­vaat in Ke­nia ge­sien en voor­spel dat hy tus­sen die do­ring­bo­me gaan in­be­weeg – en dis pre­sies wat ge­beur het! Die fo­to is gra­fies een­vou­dig, met ly­ne en vorms wat me­kaar kom­ple­men­teer.

FO­TO MOR­KEL ERASMUS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.