Kaap­stad se druk De­sem­ber

Die Moe­der­stad is ’n ge­wil­de De­sem­ber­be­stem­ming – kyk hier hoe­veel mense by die be­ken­de be­siens­waar­dig­he­de kom draai het.

Weg! - - Kyk Hier - Bron: Kaap­stad-toe­ris­me ca­pe­town.tra­vel

150 201

Bo-op Ta­fel­berg Dit is net-net meer as in De­sem­ber 2015. In die he­le 2016 was daar al­te­sa­me 1 102 189 mense – 14% meer as in 2015. 49 738 Rob­ben­ei­land­mu­seum Dié mu­seum het 4% meer be­soe­kers ge­had as in De­sem­ber 2015.

79 000 Groot-Con­stan­ti­a­wyn­land­goed

Dis 25% meer as in De­sem­ber 2015.

118 699

Kir­sten­bosch

Dis die mees­te be­soe­kers wat die bo­ta­nie­se tuin nóg in De­sem­ber ge­kry het. Die vo­ri­ge bes­te maand was De­sem­ber 2014 (116 986 be­soe­kers).

129 039

Kaap­punt

Dis 15% meer as in De­sem­ber 2015. In die he­le 2016 was daar al­te­sa­me 1 095 270 be­soe­kers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.