PRETORIA

Weg! - - Kortliks -

Leer meer oor slan­ge, spin­ne­kop­pe en sker­pi­oe­ne Kom luis­ter hoe die e­re­veld­wag­ter Pieter Tru­ter die ei­en­skap­pe en ge­drag van en mi­tes oor ’n ver­skei­den­heid Suid-A­fri­kaan­se spe­sies be­spreek.

’n Mens leer wat­ter slan­ge, spin­ne­kop­pe en sker­pi­oe­ne reg­tig ’n ge­vaar vir mense in­hou en waar jy dié spe­sies kan te­ë­kom. Pieter ge­sels ook oor voor­ko­ming van ’n byt of steek, simp­to­me ná ’n byt of steek, en hoe om dit te be­han­del. Wan­neer? 8 A­pril; 8 vm.-2 nm. Waar? Raad­saal, San­par­ke-hoof­kan­toor, Groen­kloof- na­si­o­na­le park, Pretoria. Kos­te R200 p.p. (kur­sus­ma­te­ri­aal in­ge­sluit). Be­spre­kings pieter.tru­ter@tre­a­su­ry.gov.za; voor 31 Maart

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.