WAT SÊ DIE MENSE?

Weg! - - Kzn Splashy Fen -

Ka­te-Lyn (20), C­had (11), So­nia en Lee Com­rie, Bul­wer Lee: “Ons was se­ker al by 20 S­plashys; ek en So­nia kom al se­dert ons jong dae.” Ka­te-Lyn: “Ek was al by 17 fees­te. My eer­ste S­plashy-her­in­ne­ring is van mense wat om ’n groot kamp­vuur sit en mu­siek speel – die band se naam was die Hai­ry Leg­ged Lentil Ea­ters!” C­had: “Ek’s 11 en was al by 11 S­plashys! Ek ont­hou toe ek k­lein was, het ek al­mal se leë plas­tiek­bier­kop­pies ver­sa­mel en ’n hoë to­ring daar­mee ge­bou wat am­per aan die dak van ons tent ge­raak het! ” So­nia: “Ons is nie die bes­te kam­peer­ders nie, maar ons is baie lief daar­voor. Dis mak­lik om as ’n ge­sin by S­plashy te kamp. Hier’s baie se­ku­ri­teit en die kin­ders kan dus vroeg bed toe gaan en dan kan jy nog uit­gaan om na nog ’n band te kyk.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.