WAT SÊ DIE MENSE?

Weg! - - Kzn Splashy Fen -

Louw de Kock, Dur­ban “Dis die rus­tig­heid wat S­plashy máák – hier’s baie min ag­gres­sie. Jy kan met e­nig­ie­mand ge­sels, nie­mand het is­su­es nie.”

Jo­han Fourie, Pie­ter­ma­ritz­burg “Ek kom al so­wat se­we jaar hier­heen. My vrou, An­na, hou nie so baie van die mu­siek nie; ek is dus al­leen – hoe­wel daar vrien­de is wat ook hier kamp. Ek maak se­ker ek kamp langs die ri­vier. Hier is be­perk­te plek en ek ver­trek dus al 7 vm. van die huis af op die fees se eer­ste dag, so­dat ek vroeg hier is en ’n goeie plek kry.

“Ek rig my­self ge­mak­lik in, met my eie ys­kas en stort. Ek b­ring die mees­te van my tyd in my kamp deur, maar stap twee of drie keer per dag teen die heu­wel op om na bands te kyk.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.