WAT SÊ DIE MENSE?

Weg! - - Bergfietstoer Wild Corridor -

Mi­cha­e­la Reu­vers “Dit is ’n groot uit­da­ging, maar die gees op die toer is on­ge­loof­lik en die mense on­der­steu­nend. En al­les is puik ge­re­ël.”

John Wil­kin­son “Ek het die toer baie ge­niet. Ver­al dag vier en vyf. Maar as jy dit wil aan­pak, moet jy reg­tig fiks wees.”

He­len Bro­wn “Ek het al heel­wat toe­re ge­doen, en op hier­die een het ek die bes­te ka­me­raad­skap en vriend­skap be­leef. Die i­dee van ’n trek­roe­te vir die­re is ou­lik, maar ek kan nie dink waar­om die ar­me o­li­fan­te deur daai warm wê­reld en oor al daar­die bul­te sal wil loop nie.”

Ja­mie Ma­rais “Dit was ’n le­wens­ver­an­de­ren­de be­le­we­nis, en ek het vriend­skap­pe ge­smee wat lank gaan hou.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.