See van wol­ke

Am­fi­te­a­ter-pla­to­rand

Weg! - - Mense Se Lense Lesersfoto’s -

Die Am­fi­te­a­ter is die Drakensberg se voor­blad­mo­del: ’n 5 km lan­ge rots­muur wat meer as ’n dui­send ver­ti­ka­le me­ter uit die val­leie van K­waZu­luNa­tal ver­rys.

Hier­die is die uit­sig van die bo­punt af, in ’n suid­oos­te­li­ke rig­ting. Mark het die oom­blik vas­ge­vang toe die son se eer­ste stra­le aan die see van spook­a­sem aan sy voe­te raak.

Ni­kon D810; Ni­kon 14-24 mm-lens; slui­ter­spoed 1/20ste van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f11; ISO 64; “HDR”-fo­to (drie be­lig­tings is saam­ge­stel om die lig te ba­lan­seer). >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.