Ma­don­na in die ske­mer

Mn­we­ni­val­lei

Weg! - - Mense Se Lense Portefeulje -

Hier­die ba­salt­to­rings word die Ma­don­na en haar aan­bid­ders ge­noem, en jy kan hul­le na­by die bo­punt van die Fangs­pas in die Mn­we­ni­ge­bied sien. Hul­le lyk dalk k­lein van ver af, maar elk­een is om­trent so hoog soos tien bus­se! Sneeu gee die land­skap nóg meer ka­rak­ter, met die eer­ste ster­re wat in die he­mel ver­skyn.

Ni­kon D810; Ni­kon 24-120 mm-lens; slui­ter­spoed 8 se­kon­des; lens­o­pe­ning f4; ISO 64. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.