Win­ter in die ’Berg

Gi­ant’s Cas­t­le-na­tuur­re­ser­vaat

Weg! - - Mense Se Lense Portefeulje -

Die Boes­mans­ri­vier kry sneeu van die hoë pie­ke in die Gi­ant’s Cas­t­le-om­ge­wing – dit het dus hel­der wa­ter en vloei vin­nig. Die Boes­mans is ’n sy­tak van die Tu­ge­la. Dit voor­sien die Wa­gendrift­dam van wa­ter en sluit na­by die dorp Wee­nen in K­waZu­luNa­tal by die gro­ter ri­vier aan.

Ni­kon D810; Ni­kon 20 mm-lens; slui­ter­spoed ¼ van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f11; ISO 64. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.