E­lek­trie­se lug

Am­fi­te­a­ter-pla­to­rand

Weg! - - Mense Se Lense Portefeulje -

Dis op­win­dend – en soms vrees­aan­ja­end! – om die krag van ’n so­mer­storm te be­leef ter­wyl ’n mens in die Drakensberg stap. Op hier­die fo­to na­der ’n storm die Am­fi­te­a­ter uit die wes­te. Weer­lig tref die pla­to­rand in die ver­te ter­wyl die son wat sak, die wol­ke van on­der af ver­lig.

Om se­ker te maak die he­le to­neel is in fo­kus, het Mark die teg­niek “fo­cus stacking” ge­bruik: Hy het twee soor­te be­lig­ting la­ter op die re­ke­naar saam­ge­span – een waar die weer­lig mooi in fo­kus was en ’n an­der waar die rot­se op die voor­grond skerp was.

Ni­kon D810; Ni­kon 14-24 mm-lens; slui­ter­spoed 4/5 van ’n se­kon­de (0,8 se­kon­des); lens­o­pe­ning f7,1; ISO 200.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.