TENT VAN DIE MAAND

First Ascent Lu­nar

Weg! - - Toerusting -

Soos el­ke a­von­tuur­mo­tor­fiets­ry­er kan ge­tuig, is k­lein tent­jies ’n pyn in die jis. Dis ’n ge­suk­kel om in en uit te kruip, want swaar mo­tor­fiets­ste­wels is nie be­son­der buig­saam nie en ge­pant­ser­de mo­tor­fiets­kle­re nog min­der.

Wat hul­le no­dig het, is ’n twee­man­tent soos dié. Die in­gang is groot ge­noeg dat jy ag­ter­oor tot bin­ne-in die tent kan val. Wie het im­mers die tyd en e­ner­gie om han­de­vier­voet deur k­lein por­taal­tjies na jou slaap­plek te kruip? Die in­gang strek oor by­na die he­le flank van die tent en as jy hom op sy groot­ste oop­rits, kan jy die ma­je­stu­eu­se ber­ge in vol­le glo­rie waar­deer.

Om­dat die tent twee paal­tjies ge­bruik wat me­kaar oor­kruis, kan hy op sy eie reg­op staan son­der an­ker­toue en tent­pen­ne. Dis ook mak­lik om hom rond te skuif in­dien no­dig. Dis nie die lig­ste of mees kom­pak­te tent nie, dis dalk ook nie ge­skik vir er­ge storm­weer nie, maar hy’s goed ge­noeg vir ’n mo­tor­fiets­toer na die E­pu­pa-wa­ter­val in Na­mi­bië. Prys R2 200 by Out­door Wa­re­hou­se;

out­door­wa­re­hou­se.co.za

GE­WIG 2 591 g AFMETINGS (ver­pak) 440 (l) x 190 (b) x 190 mm (h) AFMETINGS (op­ge­rig) 2 100 (l) x 1 400 (b) x 1 100 mm (h)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.