N Ka­roo-ys­ter­vark met lang vin­gers

Weg! - - Pierre Sê -

In Fe­bru­a­rie het ons ’n be­son­der­se er­va­ring in die Ka­roo- na­si­o­na­le park ge­had. Ons het een aand ’n paar peu­sel­goed­jies in ’n klein koel­sak ge­pak vir die vol­gen­de dag se wil­drit. Ons los die sak in die sy­tent op ’n stoel en gaan slaap (die sak was half­pad toe­ge­rits).

Toe ons die vol­gen­de og­gend die kof­fie­fles in die sak wil sit, is dit soek... Op pad uit die kamp vra ons vir Wil­li­am F­rie­slaar, ’n wer­ker by die kamp­ter­rein, om uit te kyk vir die sak met on­der meer ’n klein staal­blik vol koe­kies, Tup­per­wa­re met lek­kers, dro­ë­vrug­te en kof­fie­sak­kies. Toe hy dit hoor, glim­lag hy en sê: “Me­neer, dis die ys­ter­vark.”

Ons kon ons ore nie glo nie, en is toe vort vir die og­gend.

Ná ons rit hou ons stil by ont­vangs en ver­tel van die ver­mis­te sak. Ons dink dis dief­stal in die kamp. Ons kry die­self­de re­ak­sie: “Me­neer, die ys­ter­vark het jul­le be­roof.”

Wil­li­am en sy span het la­ter die mid­dag vir ons die koel­sak en een plas­tiek­bak­kie ge­bring wat hul­le by die ys­ter­vark se gat op­ge­spoor het. Mev. Ys­ter­vark het se­ker die blik koe­kies ge­hou vir ’n laat­aand-ver­sna­pe­ring of high tea die vol­gen­de dag.

Be­waar dus jou goed­jies hoog ge­noeg as jul­le in die Ka­roo- na­si­o­na­le park kui­er.

JO­HANN S­TRAUSS, Klein-Brak­ri­vier

DIS NIE EK NIE! Jo­hann het dié ys­ter­vark op ’n vo­ri­ge ge­leent­heid af­ge­neem; die koel­sak­dief is eg­ter nog op vrye voet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.