Pad­da­boud­jies vir ont­byt, as­se­blief

Weg! - - Vooraf Briewe -

Ek het dié rooi­lip­slang op die pla­vei­sel by ons huis ge­sien – hy was be­sig om ’n pad­da te ver­or­ber! Ek het vei­lig ge­voel, want hy het reeds ’n mond vol kos ge­had. Hy het so­wat 25 mi­nu­te ge­neem om sy prooi in te sluk.

Daar­na het ons hom in ’n vis­tenk ge­tel, en na­dat hy sy maal ver­teer het, het ons hom vry­ge­laat.

KA­REN HAR­RIS, A­man­zim­to­ti

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.