4

Weg! - - Agterpaaie Karoo -

E­ni­ge ge­troue Weg- le­ser weet: As jy by plek­ke wil uit­kom waar jou mond gaan oop­hang van die mooi­geit en jou ka­me­ra hom ’n half­uur lank gaan oor­werk, sal jy moet grond­paaie ry.

Op grond­paaie moet jy sta­di­ger ry, die sloot­jies, rif­fels en sand­wal­le­tjies in die pad voor jou be­gin “lees”. ’n Meer­kat­gat kan raak­sien, vir ’n slang kan swenk. Op hier­die ma­nier word jy stel­sel­ma­tig meer be­wus van die land­skap rond­om jou. Jy sien ’n bult en voor­spel hoe die vol­gen­de vlak­te­tjie dalk gaan lyk. Jy kyk na ’n kop­pie en be­gin weet waar om te soek vir ’n das­sie.

Kort voor lank draai jy ven­ster af, of hou stil, klim uit, en tel ’n hand vol gruis op. Nou is jy ge­reed om deur die Ka­roo aan­ge­raak te word. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.