5

Weg! - - Agterpaaie Karoo -

Die Ka­roo het ons el­ke dag op een of an­der ma­nier ver­ras. Soms was dit ie­mand se woor­de, soos Gert Wil­lem­se (heel links, on­der), die dui­we­boer van Mat­jies­fon­tein, wat ge­sê het: “Jy kry mos die vet­lam­pie­kin­ders en die e­lek­trie­se kin­ders.”

Hier­mee het Gert be­doel jy kry kin­ders wat groot­ge­word het met vet­lam­pies en ker­se, en kin­ders wat al­les as van­self­spre­kend aan­vaar en bloot ’n lig­ska­ke­laar druk.

’n An­der keer het ’n uit­kyk­punt ons on­kant be­trap: ’n Dol­leë Gam­ka­poort­dam met diep mod­der­kra­ke (heel links, bo). Soos Dooi­e­vlei, maar dooi­er.

’n Groot ver­ras­sing het by die plaas Bads­fon­tein bui­te Mur­rays­burg op ons ge­wag: die kans om op ’n plaas­dam diep in die Ka­roo te pro­beer ski.

Din­ge was nooit ver­ve­lig of voor­spel­baar langs die Ka­roo se agterpaaie nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.