4 GE­LUK­KI­GE LE­SERS KAN ’N ROYCO PAS­TA BA­SE-GE­SKENK­PAK WEN

Weg! - - Kuierkos -

Maak smaak­li­ke al­le­daag­se pas­ta­ge­reg­te in ’n jap­trap soos ’n wa­re I­ta­li­aan­se mam­ma met ’n bie­tjie hulp van Royco® Pas­ta Ba­se- ge­kon­sen­treer­de sou­se – dié splin­ter­nu­we reeks pas­ta­ba­sis-re­sep­te van een van Suid-A­fri­ka se mees ver­trou­de han­dels­mer­ke.

Met ses smul­lek­ker soor­te in ge­sins­groot­te pak­ke, is die in­no­ve­ren­de nu­we Royco® Pas­ta Ba­se-sou­se ’n staat­ma­ker in die kom­buis. Hier­die op­win­den­de nu­we reeks gee jou die self­ver­troue om jou ge­sin se guns­te­ling­pas­ta­ge­reg­te te be­rei ter­wyl jy steeds jou eie flair aan die ge­reg gee. Teen on­ge­veer R19,99 per pak weet jy jou guns­te­ling-fa­mi­lie­ge­reg­te is “Heer­lik. El­ke keer”.

Wat is die naam van die pas­ta­han­dels­merk? SMS jou naam, van, e-pos­a­dres en ant­woord na 35981. Die kom­pe­ti­sie sluit op 21 Mei 2017.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.