O­pe­ra­sie gems­bok ’n suk­ses!

Weg! - - Vooraf -

Ons ge­sin het on­langs deur die sui­de van Na­mi­bië ge­toer. Op pad na die T­sau­chab Ri­ver Camp het ons op dié tra­gie­se to­neel af­ge­kom. Aan­ge­sien ek so lief is vir die­re en ge­sien het hoe ge­trau­ma­ti­seer my twee sus­ters, Mag­da­leen (15) en Cor­lia (12), was, kon ek hom nie so los nie. Ek het stil­ge­hou en ’n tang ag­ter uit die bak­kie gaan haal. Toe ek by die bok kom, het ek eers ge­kyk hoe­kom hy vas­sit. Sy twee voor­po­te het tus­sen die drie dra­de ver­stren­gel ge­raak.

Ek het da­de­lik be­gin dra­de los­knip, en ná on­ge­veer drie mi­nu­te was die gems­bok los! Die draad het sy twee voor­po­te ’n bie­tjie seer­ge­maak, maar daar was geen erns­ti­ge be­se­rings nie. Hy het op­ge­staan en tot my ver­ba­sing nie weg­ge­hard­loop nie. Hy het net daar ge­staan en vir my ge­kyk as­of hy pro­beer dan­kie sê. My ma, Cor­ne­lia Jan­sen, het die fo­to’s ge­neem.

JO­HAN JAN­SEN (18), Melk­bos­strand

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.