My hart lê in die Hel

Weg! - - Vooraf Briewe -

Ons het on­langs in die Gam­kas­kloof, of­te­wel Die Hel, in die Swart­berg­na­tuur­re­ser­vaat ge­kamp. Ons het die Groot­kloof­roe­te (6,3 km) ge­stap. ’n Bie­tjie raad: Neem ge­noeg wa­ter saam, want die roe­te is droog en die koel­te­bo­me skaars. Sorg dat daar ’n koue bier in jou kam­pys­kas­sie wag, want jou lig­gaam gaan na een smag!

In die kloof kyk jy nie net met jou oë nie, maar met al­les in jou. Die stil­te praat met jou en jy kan nie an­ders as om lief te raak vir die Ka­roo met sy a­sem­ro­wen­de na­tuur­skoon nie. In die win­ter blom aal­wy­ne óral.

Kaap­se na­tuur­be­wa­ring se kamp­ter­rein is u­niek en die staan­plek­ke is ge­noem na die don­kies wat vroe­ër deur die men­se hier in­ge­span is.

El­ke staan­plek het ’n warm­wa­ter­stort en spoel­toi­let; hier is on­ge­luk­kig geen e­lek­tri­si­teit nie. Saans as die son ag­ter die berg ver­dwyn, raak dit pik­don­ker en die s­ter­re prent­jie­mooi. Skryf Gam­kas­kloof ge­rus op jou buc­ket list.

EL­SA­BÉ SAAIMAN, Ge­or­ge

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.