Le­so­tho se ge­heim

Weg! - - Vooraf Briewe -

In Weg #141 skryf die fo­to­joer­na­lis Willem van der Berg oor ’n per­de­hoef­kron­kel in die Sen­qu­ri­vier in Le­so­tho. Ek werk in die toe­ris­me­be­dryf en het nog nooit hier­van ge­hoor nie – ek moes een­vou­dig gaan kyk.

Dit was ’n trek om daar uit te kom, want daar is nie goeie aan­wy­sings nie. Ek en my kê­rel, Wer­ner Ester­huy­se, het om 4 nm. daar aan­ge­kom na­dat ons ’n paar keer ver­dwaal het. Na­dat ons dui­sen­de fo­to’s ge­neem het, het ons ons tent reg teen die krans­wand op­ge­slaan. Ons droom is dat dié kol ge­lys word op Le­so­tho se toe­ris­me­web­blad.

PONTSO MASIA, Ma­se­ru, Le­so­tho >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.