Weg na die Wil­de­kus

Weg! - - Vooraf Briewe -

Hier is ’n fo­to van die 21ste paar­tjie wat met die Weg #147 met die ar­ti­kel “Kom rus langs die kus” oor die Wil­de­kus by ons ho­tel, Kob Inn, op­daag. Dan­kie dat jul­le die Wil­de­kus ’n bie­tjie “mak­ker” ge­maak het vir be­soe­kers.

VIOLET VAN ZYL, Ma­zep­pa­baai

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.