KYK HIER

Weg! - - Vlaggie -

Ber­bers is die oor­spronk­li­ke in­wo­ners van Noord-A­fri­ka en hul­le reis eeue al met ka­me­le oor die dui­ne­veld van die Sa­ha­ra.

Ter­wyl die fo­to­graaf Eric Nathan die Ber­ber-kul­tuur in Ma­rok­ko ge­do­ku­men­teer het, het hy bo-op ’n ka­meel be­land. Dié fo­to is in die om­ge­wing van die dor­pie Mer­zou­ga in die oos­te van die land ge­neem – nie ver van die grens met Al­ge­rië af nie. Die dor­pie is na aan Erg C­heb­bi, ’n see van dui­ne wat 50 km lank en 5 km is – par­ty dui­ne is hon­der­de me­ter hoog.

“’n Ka­meel is ’n u­nie­ke ver­voer­mid­del en dit vat ’n ruk­kie om aan ge­woond te raak,” sê Eric. “Ver­al die op- en af­klim! Maar dis be­slis be­ter as om te voet deur die sag­te, vuur­warm sand te slen­ter.”

FO­TO ERIC NATHAN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.