SKRYF AAN ONS EN WEN!

Weg! - - Vooraf -

Jo­han wen ’n Weg- ka­me­ra­sak ter waar­de van R470. As daar een stuk toe­rus­ting is wat sy eie sak ver­dien, dan is dit jou ka­me­ra. Dié sak is van sterk seil bui­te met ste­wi­ge wan­de en ’n bin­ne­voe­ring om jou toe­rus­ting te be­skerm. Jy kan die kom­par­te­men­te bin­ne ver­stel om plek te maak vir jou ka­me­ra, lense, flits, bat­te­ry­laai­er of ver­ky­ker. Gaan na weg.co.za vir meer in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.