SA se 10de bo­ta­nie­se tuin

Weg! - - Vlaggie -

Al­mal ken Kir­sten­bosch en het se­ker al van die Wal­ter Si­su­lu- en Ha­rold Por­ter- bo­ta­nie­se tuin ge­hoor, maar het jy ge­weet die OosKaap het ook ’n na­si­o­na­le bo­ta­nie­se tuin?

Die K­we­le­ra- bo­ta­nie­se tuin, 20 km noord van Oos-Lon­den langs die kus, is in 2014 ge­ves­tig. Die naam is af­ge­lei van ’n ou K­hoi-woord “Goe­re­cha” wat “baie aal­wy­ne” be­te­ken, en die ge­bied is ryk aan bi­o­di­ver­si­teit. Die tuin word tans nog ont­wik­kel en is nog nie oop vir die pu­bliek nie. ( Ken jy die an­der ses bo­ta­nie­se tui­ne? - Red.)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.