Uit­brei­dings by Nos­sob

Weg! - - Vlaggie -

Daar gaan bin­ne­kort nu­we ver­blyfop­sies by die Nos­sob-rus­kamp in die K­gala­ga­di-oor­grens­park wees. Die kamp kry tien nu­we self­sorg­een­he­de by – vier met slaap­plek vir vier men­se en ses met slaap­plek vir twee – en ook tien luuk­se kamp­plek­ke, elk met sy eie stort, toi­let, was­bak en werk­op­per­vlak. San­par­ke be­plan ook om bin­ne­kort die vul­sta­sie en tui­ne op te knap.

Die nu­we ver­blyf be­hoort in die twee­de helf­te van die jaar oop­ge­stel te word. Daar is nie ’n wag­lys nie; so­dra die plek be­skik­baar is, kan be­soe­kers op die San­par­ke-be­spre­kings­blad be­spreek ( san­parks.org).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.