Vo­ël­ky­k­na­week in die Kru­ger

Weg! - - Vooraf Kortliks -

Het jy al ’n klein­by­vre­ter ge­sien? Nee? Hier’s jou kans. Die San­par­ke E­re­veld­wag­ters (Wesrand) re­ël ’n vo­ël­kyk­ge­leent­heid in die Pun­da Ma­ria-rus­kamp saam met die e­ko­loog en vo­ël­ken­ner Joe Gro­sel. Deel­ne­mers bly in San­par­ke-ver­blyf en soek heel­dag vo­ëls. Wan­neer? 9-12 No­vem­ber Waar? Pun­da Ma­ria-rus­kamp, Kru­ger­wild­tuin. Kos­te R4 950 p.p. wat deel. Dit sluit drie nag­te ver­blyf, twee aand­e­tes en twee dae vo­ël­skyk met San­par­ke-voer­tuie in. Jy moet teen 15 Ju­lie be­taal. Nog in­lig­ting en be­spre­kings 082 454 5148 (Lou­isa);

we­strand­bi­r­ders@gmail.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.