Bly hiér in Botswa­na

Weg! - - Vooraf Briewe -

Die S­te­vens­ford-wild­re­ser­vaat na­by die Gro­blers­brug-grens­pos in Botswa­na het twee kamp­plek­ke son­der krag op die oe­wer van die Lim­po­po­ri­vier.

Elk­een het ’n 210 li­ter-drom vol drink­wa­ter, ’n spoel­toi­let en ’n s­tort (met ’n don­kie vir warm wa­ter). Die s­tort en toi­let is toe­ge­maak met hout­paal­tjies – net jou kop steek uit en jy kan reg rond­om jou kyk. Ons het ook vyf dae in die net­jie­se cha­lets ge­bly. In die aan­de pak die per­so­neel jou vuur vir jou. Ons wou nie huis toe kom nie!

JO­HAN EN AN­TOI­NET­TE VAN DER WALT, Wit­bank >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.