Kom kyk na Cat­he­dral Rock

Weg! - - Vooraf Briewe -

Ons het on­langs die Tuin­roe­te be­soek en het by Keur­boom­strand gaan draai. Ons het al baie fo­to’s van die Cat­he­dral Rock-rots­for­ma­sie ge­sien, en wou dit graag be­soek.

Jy moet met laag­wa­ter stap en dis so­wat 2,5 km se stap soon­toe en te­rug. Ons het die­di raad d ge­volg en droog­voets tot daar ge­stap op har­de sand, selfs deur die Mat­jies­ri­vier wat in dié sta­di­um slegs ’n stroom­pie was. Dis ’n moet vir el­ke ou wat in die om­ge­wing kui­er.

SILMA ERAS­MUS, Bloemfontein

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.