Het jy iets on­ge­woons af­ge­neem? ’n Bidsprin­kaan wat wil boks? ‘n Spin­ne­kop wat haar web op­vreet? Ons vra die ken­ners...

Weg! - - Vooraf Briewe -

JAN STRYDOM van Kaap­stad vra: Wat­se in­sek is dit ? Dit lyk soos ’n krui­sing tus­sen ’n stok­in­sek en ’n bidsprin­kaan?

Die in­sek­ken­ner DUNCAN MACFADYEN ant­woord: Dis ’n stick man­tis ( H­op­lo­corypha spp.), ’n me­di­um­groot bidsprin­kaan van so­wat 40 mm lank. Hul­le is uit­ste­ken­de na­boot­sers. Hul­le ge­bruik hul­le ka­moe­fle­ring om prooi in ’n hin­der­laag te lei. Die ka­lant op die fo­to is be­sig om ’n en­sign wasp ( E­va­nia spp.) te jag. Dié per­de­bye kom al­ge­meen voor in hui­se, want hul­le teer op kak­ker­lak­ke.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.