DEBORA HAMMANN

Weg! - - Vooraf Briewe -

van Cen­tu­ri­on vra: Ek het hier­die mooi wurm ge­kry toe ons in die Dinokeng-wild­re­ser­vaat ge­stap het. Weet ie­mand wat­se wurm dit is en waar hul­le voor­kom? Is dit ’n soort brand­wurm?

Die in­sek­ken­ner DUNCAN MACFADYEN ant­woord: Dis die lar­we van die ta­ren­taal­tjie ( Ha­ma­nu­mi­da da­e­da­lus).

Die lar­we vreet die bla­re van flu­weel­bos­wilg en vaal­bo­me in sa­van­ne­bos­veld-om­ge­wings. Die veer­ag­ti­ge ver­len­gings is nie ste­kel­rig nie; dis vir ka­moe­fle­ring. Die vol­was­se vlin­der is re­la­tief groot met ’n vlerk­span van 60 mm. Die vlin­der is grys met wit kol­le en ’n swart rand­jie, wat soos ’n ta­ren­taal se kleu­re lyk. Dis ’n cha­ris­ma­tie­se spe­sie wat soms heel mak voor­kom. Hul­le vlieg laag en gaan sit ge­reeld met hul­le vler­ke oop­ge­sprei op die grond of op rot­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.