RINA PRETORIUS

Weg! - - Vooraf Briewe -

van T­ri­chardt vra: Ons het in A­pril een aand in S­ku­ku­za ge­slaap. Ná ete het ons ou­der ge­woon­te met flit­se deur die kamp ge­stap en op dié gog­ga af­ge­kom. So­ver ek kon uit­vind, is dit ’n tail­less whip scor­pi­on? Kom hul­le al­ge­meen voor in Suid-A­fri­ka?

Die in­sek­ken­ner DUNCAN MACFADYEN ant­woord: Rina, ek is ja­loers. Die skug­ter A­fri­kaan­se sweep­spin­ne­kop ( Da­mon va­rie­ga­tus) word min ge­sien.

Dié lok­val­roof­dier soek net snags prooi; be­dags skuil hul­le in rots­skeu­re, tus­sen boom­bas en on­der klip­pe. S­weep­spin­ne­kop­pe word uit­ge­ken aan hul­le plat lyf met roof­vo­ël­ag­ti­ge kaak­tas­ters en lang an­ten­na-ag­ti­ge be­ne. Hul­le is ska­de­loos en byt sel­de, maar as hul­le be­dreig voel, kan hul­le jou vin­gers met die kaak­tas­ters. Dit voel soos die steek van ’n do­ring gryp. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.