STOFFEL DU TOIT

Weg! - - Vooraf Briewe -

van Her­ma­nus vra: Ons het on­langs in die K­gala­ga­di-oor­grens­park op hier­die gom­pou af­ge­kom wat lyk as­of hy wil pronk. Ek het in my vo­ël­gid­se gaan kyk en nê­rens dui een aan dat die pou só pronk nie. In Ne­w­man’s Bi­rds of Sout­hern A­fri­ca wys hul­le dat die pou met sy krop pronk?

Die vo­ël­ken­ner ADRIAN CRAIG ant­woord: Stoffel is reg: In­dien dié vo­ël ge­pronk het, sou die spier­wit bors- en keel­ve­re van ver af sig­baar ge­wees het. Dit lyk eer­der of dié gom­pou se ve­re nat is. Was daar ’n wa­ter­gat in die om­ge­wing of dou op die gras? Hy’ t se­ker nie nat­ge­re­ën in die K­gala­ga­di nie! Dit lyk eer­der as­of mnr. Pou be­sig is om sy vler­ke te or­den.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.