Die sar­diens lóóp!

Weg! - - Vooraf Kortliks -

Jy het al wal­vis­se gaan kyk in Her­ma­nus en blom­me gaan kyk in Na­ma­kwa­land... maar het jy al gaan sar­diens kyk langs Suid-A­fri­ka se oos­kus?

El­ke jaar van Mei tot Ju­lie swem mil­joe­ne van dié blink vis­sies van hul­le ge­boor­te­plek in die koue Kaap­se wa­ters na die war­mer K­waZu­luNa­tal – die skool strek soms tot 15 km ver! Die sar­diens lok baie an­der see­die­re: haaie, rob­be, wal­vis­se, dol­fy­ne, geel­bek, as­ook roof­vo­ëls soos mal­gas­se wat kom “aan­sit” vir ’n fees­maal. Gryp jou ver­ky­ker en maak ’n plan om dit te aan­skou. Die Suid­kus vier fees Baie van die dorpe en stran­de in die K­waZu­luNa­tal­se Suid­kus vier in dié tyd die sar­diensei­soen met strand­spe­le­tjies soos sak­spring en sand­kuns­kom­pe­ti­sies. Kry die pro­gram by tou­rism sout­hco­ast.co.za Kry af­slag Heel­wat van die Suid­kus-bly­plek­ke bied ook spe­si­a­le af­slag in dié tyd aan – hoor by hul­le as jy bly­plek be­spreek, of kry nog in­lig­ting by

tou­ris­m­sout­hco­ast.co.za.

SIT DÍT IN JOU DAGBOEK

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.