STAP DIE KRAKADOUW

Weg! - - Blomme Blyplekke -

Die Klein-Krakadouw is ’n ge­sins­vrien­de­li­ke slen­ter­stap wat oor twee of drie dae strek.

Clan­wil­li­am dien as die ba­sis waar­van­daan stap­pers die Pak­huis­pas, Heu­ning­vlei en die pla­se D­wars­ri­vier en Bos­kloof te voet ver­ken. Jy stap daag­liks so­wat 12 km en stop langs die pad vir ’n tee­breuk en om fo­to’s te neem. Die prys sluit bly­plek, gid­se en per­mit­te in en jou ba­ga­sie word daag­liks na die volgende oor­nag­punt ver­voer. ’n Mak­si­mum van 18 men­se kan saam stap. Kos­te Vir 2 nag­te: van­af R2 675 p.p.p.d. vir ’n groep van 6 tot R3 550 p.p.p.d. vir slegs 2 men­se. (Op ’n vol­be­spreek­te stap van 18 men­se kom die p.p.-ta­rief af tot R2 350.) Vir 3 nag­te: van­af R3 250 p.p.p.d. vir ’n groep van 6 tot R4 625 p.p.p.d. vir slegs 2 men­se. (Op ’n vol­be­spreek­te stap kom die p.p.-ta­rief af tot R2 950.) Kon­tak 083 468 8030;

ced­he­rou­te.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.