FLORA ÉN FAUNA

Weg! - - Blomme Blyplekke -

Nieu­woudt­vil­le se Han­tam­bo­ta­nie­se tuin het ’n hand vol kort stap­roe­tes en ’n he­le klom­pie ys­ter­var­ke. Kom maak ken­nis! Toe­gang is R20 per vol­was­se­ne en R12 per kind. Aan­wy­sings? Volg Voor­trek­ker straat suid uit die dorp, draai by die eer­ste T-aan­slui­ting links en 1,2 km ver­der regs. G PS S 31.39796 E 19.14041 Kon­tak 027 218 1200;

san­bi.org/gar­dens/han­tam

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.