Gif­berg-rus­oord

Weg! - - Blomme Blyplekke -

Hier­die puik gas­te­plaas op die pla­to tus­sen Kla­wer en Van­rhyns­dorp het ook mooi blom­me in Au­gus­tus en Sep­tem­ber. Wees op die uit­kyk vir kal­koen­tjies ( Gla­di­o­lus a­la­tus), kat­ster­te ( Bul­bi­ne se­di­fo­lia), tjien­ke­rien­tjees ( Or­nit­ho­ga­lum pruin­o­sum) en ver­skeie pro­te­a­spe­sies.

Die self­sorg­ver­blyf is baie bil­lik en jy kan vier stap­roe­tes (wat swem­poe­le, wa­ter­val­le en rots­kuns in­sluit) en ’n 4x4roe­te ver­ken. Kos­te van­af R220 p.p.p.n. vir 6 men­se tot R280 p.p.p.n. vir 2 (R450 p.n. as jy op jou eie hier oor­bly, en R150 p.n. vir kin­ders jon­ger as 12). Kamp kos R70 p.p.p.n. Aan­wy­sings? Van waar dit grond­pad raak, hou jy vir 21,5 km reg­uit aan teen die Gif­berg­pas uit tot waar ’n pad links weg­draai. Daar’s da­de­lik ’n vurk in die pad – hou regs. Gif­berg is so­wat 6,5 km ver­der. GPS S31.79956 E18.79078 Kon­tak 027 219 1555; gif­berg.co.za

– Erns Grund­ling >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.