Na­ma­kwa­land, Rich­ters­veld en Sui­de­li­ke Namibië

Het jy al die Na­ma­kwa­land­se blom­me of die oop­tes van die Rich­ters­veld ga­de­ge­slaan? Of die wil­de per­de van die Na­mib of Kol­mans­kop ge­sien? Het jy al af­ge­tuur in die diep­tes van die Vis­ri­vier­ca­nyon? Re­ël van­dag jou ver­lof en gaan op reis met Weg se toer­ven

Weg! - - Vlaggie -

TOERINLIGTING

Da­tums 20-29 Au­gus­tus 2018 Hoe lank is die toer? 10 dae, 9 nag­te Van waar ver­trek die toer? Ka­mies­kroon, Na­ma­kwa­land Eind­punt? Aus­sen­kehr, Namibië Waar slaap ons? For­me­le en sui­te-ver­blyf Kos­te R19 650 p.p. (30% by­ko­mend vir en­kel­be­spre­kings)

WAAR­VOOR SORG EK?

• E­ni­ge 4x2 met ’n goeie grond­vry­hoog­te en e­we­naar­slot (ook brand­stof en grens­pos­ta­rie­we) • Dran­kies en snoep­goed • Kamp­stoe­le • Jul­le pas­poor­te • Per­soon­li­ke toe­rus­ting

AVONTUURTOERREISPLAN

DAG 1 Ons a­von­tuur be­gin na­by Ka­mies­kroon en ons gaan kyk na die dai­sies in die S­kil­pad­deel van die Na­ma­kwa- na­si­o­na­le park. DAG 2 Ons ver­ken die ag­ter­paaie van die Wes­kus en hou piek­niek by K­lein­see. DAG 3 Ná ont­byt mik ons na die Rich­ters­veld. Ons ry deur on­der meer Lek­ker­sing, Ek­steen­fon­tein en Ku­boes. Ons bly twee nag­te by Sen­de­lings­drift. DAG 4 Die groep b­ring die dag deur in die mooi Rich­ters­veld- na­si­o­na­le park. DAG 5 Ons steek die grens na Namibië oor met ’n veer­boot oor die Oran­je­ri­vier en ry oor Rosh Pi­nah na Aus. Ons gaan draai ook by die wil­de per­de.

DAG 6 Dis 100 km tot op Kol­mans­kop waar ’n gids vir ons dié myn­dorp wys. Ná mid­dag­e­te ver­ken ons L­ü­de­ritz.

DAG 7 Volgende mik ons na die S­per­rge­biet en be­soek Po­mo­na en die Bo­gen­fels­rots­boog (dis vir jou eie sak). Ons bly twee nag­te oor in L­ü­de­ritz.

DAG 8 Ons ver­laat die kus en ry die bin­ne­land in na die Vis­ri­vier­ca­nyon; ons stop by die Ho­bas-uit­kyk­punt om die sons­on­der­gang te ge­niet.

DAG 9 Ná ’n paar uur by die Ai-Ais-warm­wa­ter­bron mik ons na die Norots­ha­ma Lod­ge op die oe­wer van die Oran­je­ri­vier.

DAG 10 Huis­tyd. Ná ont­byt groet ons.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.